Meganisasie

Lees Meer oor PRODUKTE EN DIENSTE
Meganisasie

Meganisasie

Verbind tot uitstekende diens.

OVK Meganisasie bied ’n volledige reeks nuwe en gebruikte meganisasie-toerusting en ondersteuningsdienste wat onderdele en werkswinkels insluit vir die boer binne die OVK bedieningsgebied.

OVK is die verspreider van AGCO produkreekse wat Fendt en Massey Ferguson produkte insluit. Met die uitsondering van die Fendt produkreeks wat slegs vanuit Bethlehem in die Oos Vrystaat verprei word, word die Massey Ferguson produkreeks deur al OVK se Meganisasie bedryfspunte in Bethlehem, Ficksburg, Clocolan, Ladybrand, Hopetown en Cradock versprei.

OVK is ook ʼn verspreider van Kempston Agri vir Claas produkte in die Oos Vrystaat, Noord en Oos Kaap uit ons bedryfspunte in Clocolan, Hopetown en Cradock.

Ons bied ook ʼn wye toepaslike reeks implemente van bekende handelsmerke binne ons gebied.  


BEMARKERS





Bethlehem
















Gerrie Coetzee
066 290 3366
Stefan Botes
082 821 8868
Wimpie Nel (Fendt)
079 497 6015





Clocolan
















Le-Juandre Maré
060 967 1517
Tiaan Claassens
082 823 0196






Cradock
















Johan Hoon
082 386 5777







Hopetown
















Michael Wooberg
082 787 7114
Steven Storey
082 576 0372







Besit u 'n item wat u wil verkoop?

Nuwe versoek

Beskikbaar