Ons Missie & Visie

Read More About Our Ons Missie & Visie

OVK is ‘n welvaartskeppende landboubesigheid.


OVK  is ‘n suksesvolle landboubesigheid wat welvaartskepping en volhoubaarheid nastreef deur:

-  Die verskaffing van kompeterende insette aan die landbouprodusent;
-  Aankope, bemarking en verwerking van landbouverwante produkte;
-  Die verskaffing van produkte en dienste aan die breër publiek.


OVK se bestaansrede is om welvaart en volhoubaarheid te verseker aan landbouprodusente, aandeelhouer en alle belangegroepe.


-  Ons is verbind tot etiese korporatiewe bestuur;
-  Ons is kliëntgerig met gemotiveerde, opgeleide personeel wat mede-eienaarskap aanvaar en daarvolgens vergoed word;
-  Ons doelwit is om in reële terme te groei en om standhoudend die beleggings in ons onderneming teen markverwante opbrengskoerse te diens.

     


Corporate Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Read More

Documents

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Read More

Auctions

Veilings
Veilings
Read More

OVK News

OVK Nuus Desember 2022
OVK Nuus Desember 2022
Advertise Here Read More